This job listing has expired and may no longer be relevant!
13 Jun 2022

Permanent Job for Executive Housekeeper Wanted

ATKV Goudini Spa and Pro 7 Star Cleaning Services – Posted by Jobland24 Worcester, Western Cape, South Africa

Job Description

Job for Executive Housekeeper Wanted

Location: Worcester
Job Type: Permanent
Company/Employer: ATKV Goudini Spa and Pro 7 Star Cleaning Services
Job Title: Job for Executive Housekeeper Wanted


Vacancy Details

Vernaamste areas van verantwoordelikheid sluit in:

 Personeelbestuur: Die werwing van ’n permanente personeelkorps, asook die uitbou van ’n tydelike talentpoel om te verseker dat geen onderbrekings in diens plaasvind nie; verlofbeplanning; voorkoms van personeel; skedulering van personeel in ag genome besettingsvlakke en begrotingsdoelwitte; en deurlopende opleiding van personeel in doeltreffende en kwaliteitskoonmaakdienste;

 Koördinering van huishoudingaktiwiteite in samewerking met alle rolspelers op die oord;

 Voorraadbeheer: Beplanning van en doeltreffende aankope van huishoudinggebruiksitems, skoonmaakmiddels, washuisvoorraad, personeeluniforms, maandelikse voorraadopnames, logistieke beheer rondom voorraad op die oord en die vestiging van sterk interne kontroles gemik op die bekamping van voorraadverliese en vermorsing;

 Kwaliteitbeheer deur middel van deurlopende inspeksies van eenhede; openbare areas ingesluit kantoorgeboue, lapas, ablusies en konferensiefasiliteite op die oord; asook personeelopleiding rondom gestelde skoonmaak- en higiëniese standaarde om diens van ’n hoë gehalte te verseker;

 Kliëntediens: Hantering en regstelling van klagtes oor dienskwaliteit deur gaste;

 Doeltreffende finansiële bestuur deur middel van die beste aanwending van hulpbronne om die maksimum skoonmaakuitset te behaal;

 Nakoming van Beroepsgesondheid en -veiligheidsreëls en monitering van afdeling en store;

 Enige ad hoc-versoeke soos gerig deur die oordbestuurder.

Required Skills

  • experienced skills : 5 to 6 years

Candidate Requirements

  • Vereiste kwalifikasies, ondervinding en voorkeurvaardighede:
    • Graad 12 en verdere bestuurskwalifikasie;
    • Minimum 5 jaar ondervinding in die skoonmaakindustrie as kontrakbestuurder;
    • Kennis van huishoudingtake, insluitend die hantering van huishoudelike skoonmaakmiddels, chemikalieë, implemente en toerusting;
    • Rekenaarvaardig in MS Office-produkte, INNkeeper-ondervinding sal tot voordeel wees;
    • Geldige bestuurslisensie;
    • Goeie taalvaardigheid en kommunikasievermoë in Afrikaans en Engels;
    • Uitstekende menseverhoudings en moet in ’n span kan werk;
    • Moet skofte kan werk en nie gebonde wees aan kantoorure nie;

 Moet onder druk kan funksioneer.

APPLY NOW

52 total views, 1 today

Apply for this Job